Skip to content
Welcome To Our Store.
100,000+ Products for Home, Medical, Office & Classroom Needs
Search
Skip to product information
1 of 1

'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback

$33.75 USD
$33.75 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
In stock (100 units), ready to be shipped

Available Offers

Fastest Delivery Tomorrow With Vip DealOrder within 1 hr 8 mins.

Instant 10% Discount On HDFC Banks Credit/Debit Cards EMI and CreditCard

Secure checkout with
  • American Express
  • Apple Pay
  • Diners Club
  • Discover
  • Google Pay
  • Mastercard
  • PayPal
  • Shop Pay
  • Visa

Flight Range: Up to 1,000 meters (3,280 feet)

Maximum Speed: 45 kilometers per hour (28 miles per hour)

For all orders exceeding a value of 100USD shipping is offered for free.

Returns will be accepted for up to 10 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item.

Otherwise, standard shipping charges apply. Check out our delivery Terms & Conditions for more details.

View Product Details
Shopping cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback
'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback
'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback
$33.75/ea
$0.00
$33.75/ea $0.00

Product Description

by Sandra Grigor (Author), Pierre Grigor (Author)

'n Ander Evangelie is die produk van 'n jarelange persoonlik geestelike reis in 'n soeke na die moontlikheid van ('n) alternatiewe interpretasie(s) van die Christelike Evangelie, nadat ek tydens my teologiese studies op Stellenbosch in my lees van Romeine 4:25 uit die Griekse Nestle-Aland Bybel, oor 'n wanvertaling van die teks gestrompel het.Na 'n besoek aan my Grieks professor, waartydens ons beide dit eens was dat dit inderdaad 'n wanvertaling was, het die besef gekom dat daar heel waarskynlik vele sulke vertalings-dilemmas moet wees. Dit het aanleiding gegee tot 'n projek wat amper 30 jaar geduur het.Die boek neem al die dogmatiese pilare van die heersende kerklik teologiese paradigma onder die loep, in 'n poging om vas te stel of daar moontlike alternatiewe interpretasies tot die ter sake Bybeltekste is.Die meeste kerndogmas word hanteer. Dit sluit onder andere in kwessies soos die wedergeboorte, die hel, die hemel, die kruisiging, die wederkoms, die maagdelike geboorte en die wet.Die boek gee moontlike alternatiewe verklarings van die belangrikste tekste waar die onderskeie kwessies hanteer word.Die inhoud is soms kontroversi el, maar vir die ontvanklike leser bied dit troos en hoop en bring dit 'n nuwe opgewondenheid oor die Bybel.Dit maak die Christelike evangelie ook 'n evangelie van insluiting, waar veral die sogenaamd gemarginaliseerdes, 'n geestelike 'tuiste' kan vind.

Number of Pages: 200
Dimensions: 0.46 x 9.02 x 5.98 IN
Publication Date: December 17, 2018
you might like